En hiermee uit-frieken-eindelik die doily mat patroon! Ek dink mos altyd ek kan gou in een aand ‘n patroontjie uitskryf. Vergeet partykere dat ek ‘n huis, man en drie kinders het! Hahaha! O! EN ‘n mat besigheid!
Hooray! At last! The doily rug pattern! I always think I can whip up the photo tut in one night! Seem to forget about the house, hubby and three children! Oh! AND a rug business!
(60cm)
Steke gebruik:
ks = kettingsteek
kb = kortbeen
hlb = halwe langbeen
lb = langbeen
gs = glipsteek
V-steek = bestaan uit (1 lb, 2 ks, 1 lb). Let Wel !!! by party rondtes het die V-steke 3 ks tussen die langbene. die eerste V-steek van die rondte is altyd 3 ks wat tel as een langbeen.
rondtes word “toegemaak” met ‘n glipsteek in daai begin “3ks” se 3rde ks. Let Wel party rondtes word toegemaak…
Ver la entrada original 511 palabras más